Pelvic care Springs

Pelvic care Springs logo

Pelvic care Springs

​

Opening hours

​
11 Gamtoos Crescent, Petersfield
Springs, Gauteng 1559

Services

Book

Pelvic Care Package Session

. Duration:30 mins. Price:R 500
Book

Pelvic Care Single Session

. Duration:30 mins. Price:R 650

About

We help women & men regain strength, control & confidence through non-invasive pelvic floor therapy. No surgery. No awkwardness. Real results. 20+clinics across South Africa
MOVE WITH CONFIDENCE

Reviews

, Highest rated
2
0
0
0
0
2 reviews
  • Liena Van Staden
    ·​

    Voor ek vir Ria, van Pelvic Care Springs 'ontdek' het, het ek maar net aanvaar dat ek dag en nag pyn moet hê na my historektomie en omdat ek 'n prolapse blaas het! Dat ek tot 12 keer 'n nag moet opstaan om te piepie! Dat dit normaal is om ongemaklik te voel , seer moet hê!
    Ria-se-stoel het my weer vertoure gee, die pyn binne een dag weg gevat! Dit is soooo lekker om in die bed te klim saans, te SLAAP en die so baie kere hoef op te staan vir piepie nie!
    Julle sal nie spyt wees om 'n paar sessies by Ria te boek nie, dit is EEN VAN DIE BESTE BESLUITE IN MY LEWE WAT EK AL GENEEM HET!

  • Hannelie
    ·​

    Baie goeie diens en ervaring,ek sal dit baie beslis aanbeveel.
    Dankie Ria

Let's grow together

Get more customers 24/7 with your free branded Booking Page.